From: Edward Muller Subject: TeX Date: Mon, 22 Nov 1999 22:36:16 +0200 To: "'muller@inf.ethz.ch'" [ text/plain ] [ TEX.ARC ] [ DVI.ARC ] Content-Type: text/plain; charset="iso-8859-1" Hi Pieter Sorry ek het so lank gevat om hierby uit kom, maar nou ja ;> Hier's die laaste weergawe van die TeX en DVI code wat ek het. Ek het ongelukkig nie tyd gehad om weer up to speed te kom met die code nie, maar hier's wat ek kan onthou: 1. Dit compile nie ;) 2. Daar moet nog van die TeXGlobals.get??? en TeXGlobals.put??? procedures geimplement word. 3. Enige operations op die halfword, etc. data structures moet nog convert word om die get??? en put??? procedures te gebruik. Dit behoort nie te moeilik te wees om agter te kom hoe dit gedoen moet word nie... die procedures is redelik eenvoudig. 4. Die metode waarop ek die convertion doen na die kleiner memory structures is baie oneffektief, maar dit gaan defnitief die huge memory requirement bietjie afbring. Laat weet maar as daar enige vra of iets is... ek sal probeer om te antwoord van wat ek nog kan onthou :) Cheers Edward