Waarskuwing Lees die onderstaande terme noukerurig deur. Indien u met enige gedeelte nie saamstem nie, mag u die volgende CD instaleer nie. Kliek 'Weier/Refuse' om voort te gaan sonder hierdie media. Van die komponente in die volgende media CD word nie gedek deur die GPL-lisensie of gelyksame ooreenkomste nie. Elkeen van hierdie komponente beskik oor sy eie terme en voorwaardes van sy spesifieke lisensie. Lees asb. noukerig deur en gee gehoor aan die spesifieke lisensies voor gebruik of herverspreiding van die betrokke komponente. Sulke lisensies sal in die algemeen die oordrag, duplisering (behalwe vir rugsteundoeindes), herverspreiding, truwaartse ondersoek, uitmekaar haal, dekompilasie of modifikasie van die komponent belet. Enige breuk in die ooreenkoms sal lei tot die onmiddelike opskorting van u regte uiteengesit in diee spesifieke lisensie. Behalwe as die spesifieke lisensie terme dit toelaat, kan u nie gewoonlik die prograame op meer as een stelsel installeer nie, or fit aanpas om op 'n netwerk te werk nie. In u twyfel, kontak asb. die verspreifer of redigeerder van die komponent direk. Oordrag na derde partye of die kopieëring van sulke komponente, insluitende die dokumentasie, word uitdruklik verbied. Alle regte tot die komponente of die volgende CD media behoort aan die ooreenkomstige outeurs en word beskerm deur intellektuele eiendom en kopiereg soos van toepassing op sagteware applikasies.